Indien jy dalk jou produkte op Medisyne.co.za wil lys kan jy dit gerus doen.
Ons verkoop 3rde party verskaffers se Medisyne/gesondheids produkte ook.
Bereik die Afrikaanse mark.
Afrikaners is meer geneig om Afrikaanse produkte te vertrou en die Afrikaanse mark is die mees wel-af inkomstegroep in SA.
Ons gaan van gesondheids produkte, tot dokters konsultasies aanlyn, vir u bring.
As verskaffer, kan jy nou al jou plek boek.